Unieke Sement Hangertjies

Unieke Sement Hangertjies

Unieke Sement Hangertjies   Unieke hand geverfde soliede sement pendants aan ‘n verstelbare waskoord met skuifknope wat dit moontlik maak om jou Solied-hangertjie in verskillende posisies om jou nek te dra. Elke Solied Pendant het ‘n inspirerende boodskap –...
Solied is Super Trots

Solied is Super Trots

Super Trots op die Solied Gesigmaskers Erkenning is ‘n wonderlike ding! Dit gee jou sommer ‘n huppel in jou stap, laat jou daai daai ekstra myl met ‘n groot glimlag loop en maak jou ook opnuut trots in wat jy doen! Sommer super trots! Nou moet ek eers bietjie spog met...
Solied Stalletjie by Hartenbos Boeremark

Solied Stalletjie by Hartenbos Boeremark

Solied Stalletjie by Hartenbos Boeremark Vuur warm nuus van Solied! Solied sal môre, Saterdag 13 Junie 2020, by die Hartenbos Boeremark wees! Kom maak gerus ‘n draai by die Solied stalletjie tussen 09:00 en 14:00 by die ATKV Carney gebou. Daar is ‘n paar vuur warm...
Decorative Cement Based Coasters

Decorative Cement Based Coasters

Decorative Cement Based Coasters Decorative Cement Based Coasters Made in George A coaster is more than just protection for your table surface, it is a décor item! The Black and Red Solied Coaters makes a statement. As you can see only half of the surface is painted...
Comfortable Fabric Face Masks Made in George

Comfortable Fabric Face Masks Made in George

Comfortable Fabric Face Masks Made in George The Solied Camo Mask is the latest addition to our Face Mask range. Perfect for the all the guys out there! Now daddy and the boys have more options than just plain black, blue and grey! The Camo Mask is also perfect for...
Beskermende Materiaal Gesig Maskers

Beskermende Materiaal Gesig Maskers

Beskermende Materiaal Gesig Maskers   Terug werk toe? Beskerm jouself en jou personeel met verstelbare 3 laag materiaal gesig maskers wat wasbaar is vir hergebruik. Verstelbare 100% katoen skuifknoop om ore vir gerieflike pas op klein en groot gesigte. Geen...
Open chat
1
Can We Assist You
Hello, how can we be of assistance.