Baie Dankie vir die Eerste Solied Bestellings!

Baie Dankie vir die Eerste Solied Bestellings!

Slegs 24 uur na die “launch” van Solied se nuwe aanlyn winkel en ons het reeds ons eerste bestellings van die opwindende nuwe platvorm ontvang! Daar is reeds maskers, pendants en coasters bestel!

Uit my hart ‘n groot dankie aan elk van die dames wat ‘n bestelling geplaas het! Julle pakkies word vanaand opgemaak en sal môre in George afgelewer en na ander dorpe gestuur word.

Besoek gerus Solied se aanlyn winkel www.soliedsa.co.za en gaan loer rond.

Vertel jou vriendinne! Vertel sommer vir jou man of kerel ook, daar is dalk iets wat jy graag as bederf geskenk wil ontvang en mens mag mos skimp!

Open chat
1
Can We Assist You
Hello, how can we be of assistance.