Solied is Super Trots

Super Trots op die Solied Gesigmaskers Erkenning is ‘n wonderlike ding! Dit gee jou sommer ‘n huppel in jou stap, laat jou daai daai ekstra myl met ‘n groot glimlag loop en maak jou ook opnuut trots in wat jy doen! Sommer super trots! Nou moet ek eers bietjie spog met die erkenning wat ek … Continue reading Solied is Super Trots