Solied Stalletjie by Hartenbos Boeremark

Solied Stalletjie by Hartenbos Boeremark

Vuur warm nuus van Solied!

Solied sal môre, Saterdag 13 Junie 2020, by die Hartenbos Boeremark wees!
Kom maak gerus ‘n draai by die Solied stalletjie tussen 09:00 en 14:00 by die ATKV Carney gebou.
Daar is ‘n paar vuur warm opwindende nuwe toevoegings wat nog nie eers op ons aanlyn winkel geplaas is nie. Die Solied reeks sluit geskenke, dekor en mode bykomstighede in!

Verstelbare Materiaal Gesigmaskers – Pendants – Coasters – Scrunchies – Snoesige Beanies en meer!

Kwaliteit handgemaakte produkte teen sakpas pryse!

Ons hou streng by die Covid -19 reëls en regulasies vir almal se veiligheid. Geen handdrukke en omhelsings maar dit sal voorwaar fantasties wees om bekende en nuwe gesigte te sien! Trek warm aan en kom geniet die die vars buite lig en wonderlike produkte wat uitgestal sal word.

Open chat
1
Can We Assist You
Hello, how can we be of assistance.