Unieke Sement Hangertjies

 

Unieke Sement Hangertjies

Unieke hand geverfde soliede sement pendants aan ‘n verstelbare waskoord met skuifknope wat dit moontlik maak om jou Solied-hangertjie in verskillende posisies om jou nek te dra. Elke Solied Pendant het ‘n inspirerende boodskap – die perfekte geskenk en unieke juwele!

Huidige Ontwerpe

  1. Grey Sparkle – 3 cm in deursnee, 1 cm hoog en weeg minder as 30 gram
  2. Rose Gold – 3 cm in deursnee, 1 cm hoog en weeg minder as 30 gram
  3. Gold Sparkle – 3 cm in deursnee, 1 cm hoog en weeg minder as 30 gram
  4. Green Sparkle – – 3 cm in deursnee, 1 cm hoog en weeg minder as 30 gram
  5.  Sandy Burgandy Flower – 4 cm in deursnee, 1 cm hoog en weeg minder as 40 gram

Spesiale Bekendstellings prys slegs R75 elk

Solied is in George maar ons lewer regoor Suid Afrika af teen R99

Vir bestelings kontak my op 082 449 6186 of bestel via ons aanlyn winkel

https://soliedsa.co.za/shop

Unieke Sement Hangertjies

 

Open chat
1
Can We Assist You
Hello, how can we be of assistance.